Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Polisiehond sterk flink aan
Mali, ’n tweejarige polisiehond van die Weskus, is Saterdag (22 Julie) met behulp van ’n lid van die publiek teruggevind ná ’n uitgebreide soektog. Hy het Saterdagoggend (22 Julie) vroeg weggehardloop nadat ’n voertuig hom tydens ’n soektog na ’n…
-
Kerk braai snoek vir oues
Inwoners van Huis Wittekruin op Vredenburg sien só uit na die jaarlikse snoekbraai deur gemeentelede van die NG kerk Saldanha, dat sommige van hulle selfs hul kuiers by familie uitgestel het om dit te kon meemaak.
-
-
Rehabilitasie ná vloede kos meer as R1 miljard
Miljoene rande se skade is tydens die onlangse vloede aangerig en die rehabilitasieproses is nou aan die gang.
-
Skuldberader se diens is uniek
DRS Debt Help vier 15 jaar aan die Weskus onder die bestuur van Marius Coetzee.
-
Hanteer kind se boeliegedrag só
Wanneer ’n mens dink aan boelies op skool, dink ’n mens gewoonlik aan kinders in die laerskool, en veral die hoërskool, maar blykbaar vind boeliegedrag selfs in die kleuterskool plaas.
-
Twee bejaardes in motorbotsing op St. Helenabaai-hoofpad beseer
Twee bejaardes is beseer in ’n motorbotsing Dinsdagmiddag (25 Julie) op St. Helenabaai se hoofpad, net voor die Steenberg’s Cove-afdraai.
-
Hoe gemaak wanneer jou kleuter tuis, op skool byt?
Elke dag is kleuters nog besig om die wêreld rondom hulle te verken, asook selfs emosies wat vreemd is vir hulle en hoe hulle dit moet hanteer.
-
Termites have been there all along
The West Coast Fossil Park is famous for its spectacular diversity of fossils, estimated to be over five million years old. Today, most species of mammals, birds, reptiles, and frogs whose remains adorn the fossil bed are extinct, residents of…






