Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Blomme en borrelpret in Weskus
Die Blomme en Bubbles-fees in Paternoster, wat Vrydag 1 September afgeskop het, was ’n reusesukses.
-
Belang van mondelinge geskiedenis erken
Die bekendstelling van die departement van kultuursake en sport asook die Wes-Kaapse biblioteekdienste se mondelinge geskiedenis- inisiatief het Maandag 4 September in die Langebaan-stadsaal plaasgevind.
-
Stinkende motor lei na onwettige perlemoen
Polisiebeamptes wat ’n verdagte motor by ’n padblokkade naby Darling ondersoek het, het “snuf in die neus gekry” dat onwettige perlemoen of kreef dalk in die voertuig vervoer is weens die stank wat nog daarin gehang het.
-
Trokke in dorp bly kopseer
“Hou jul duur nuwe brug, kry net die vragmotors uit ons dorp uit. Ons paaie word moertoe gery.” Dít was die algemene sentiment van Velddriwwers en Dwarskersbossers wat verlede week ’n vergadering met die Bergrivier-munisipaliteit en twee provinsiale
-
Onderbesteding kwel opposisie
Kommer en ongelukkigheid van die opposisie was duidelik toe die Saldanhabaai-munisipaliteit hul oorrol-begroting goedgekeur het.
-
Enjoy this Flower Season safely
Experts have predicted this flower season will be a spectacular one. Judging from early reports, it seems that anyone heading up the West Coast this year will be blown away by a flower paradise not seen in a while.
-
Drie beroof egpaar in Langebaan-huis
Drie gewapende rowers het ’n egpaar verlede week in hul huis in Fairwaystraat, Langebaan, in die nag oorval en beroof.
-
Women equipped to boost school feeding
Ten previously unemployed St Helena Bay women recently graduated as qualified food handlers.
-
Come to the West Coast Airshow for dynamic experience
The countdown to the West Coast Airshow 2023 is on, promising an electrifying blend of aviation mastery, entertainment extravagance, and a dynamic array of exhibitors that will captivate visitors.
-
Gospel singer set for great things
Knowing that gospel is not about her but about God and His people is the driving force for gospel singer Peliwe Mbange.







