Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Man geskiet toe hy brood gaan aflewer
’n Man wat vir ’n broodafleweraar werk, is in sy regterarm geskiet tydens ’n rooftog by ’n winkeltjie in George Kerridge in Vredenburg. Hy en ’n kollega het hier brood afgelewer.
-
Vredenburger in Kaap vermoor
Groot stilte heers oor die moord op ’n Vredenburgse man, die 44-jarige Elton Maneville, voorheen ’n aankoper by Lucky Star in St. Helenabaai.
-
-
Vandalisme kos al meer as R2 miljoen
Die vandalisering van eiendom van die Saldanhabaai-munisipaliteit het die belastingbetaler die afgelope jaar, tot einde Junie, meer as R2 miljoen gekos.
-
Zelda wil ander met kos betower
Om met kos te toor, het Zelda Els vroeg geleer, en nou werk sy om ander met haar eetgoed te betower.
-
Polisie waarsku oor slenters van vals inbellers
Die polisie waarsku weer eens Weskussers om nie op enige oproepe te reageer waar die beller vra dat lugtyd gekoop moet word alvorens ’n “geskenk” bekom kan word nie.
-
Jonge aangerand wat glo steel
Dit is nie duidelik of die oortredings waarvan ’n Weskus-gemeenskap ’n 18-jarige beskuldig by die polisie aangemeld is of nie, maar inwoners het hom nietemin die afgelope week herhaaldelik aangerand.
-
Oud-Transnet-werkers kry titelaktes
Ná ’n jare lange gesukkel om die regmatige eienaars van hul huise te word, kan twee huisgesinne in Louwville nou sê hul wonings is hul eie.
-
Regstappe red riviermond
Die fyn balans wat owerhede veronderstel is om tussen mynboubedrywighede en die bewaring van ’n sensitiewe ekostelsel soos die Olifantsriviermond moet handhaaf, is in die soeklig met die aansoek van ’n bewaringsdrukgroep, plaaslike vissersgemeenskapp
-
Betaalnaweek lei tot talle moorde
Verskeie moorde is die afgelope naweek, wat die naweek net ná betaaldag was, in die Weskus gepleeg:. Op Donderdagaand 31 Augustus om 23:40 het die eienaar van ’n huis in Duifstraat in Louwville die Vredenburg-polisie in kennis gestel dat iemand…






