Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Staatmaker’ se prys verras
Die eerste keer in 23 jaar by Weslander is Madelie van Tonder by Media24 se jaarlikse News Excellence- prysuitdeling vereer.
-
Top-landbouvrou het groot planne
Om in die landbousektor uit te blink, is besonders, aangesien 22% van alle landbouwerkers in die Wes-Kaap is, maar vir Hermiena Hendricks spreek dit van deursettingsvermoë.
-
Man met misdaadrekord vermoor glo plaaswerker
’n Agt-en-twintigjarige man, wat in hegtenis geneem is weens die onlangse wrede moord op ’n geliefde plaaswerker van die Edelweiss-plaas op Piket-Bo-Berg, het in die hof verskyn.
-
Vroeë ingryping die sleutel
Met voorkomingsprojekte en vroeë ingryping wanneer probleme in gesinne die kop begin uitsteek, kan kinderverwaarlosing en -mishandeling asook die seksuele aanranding van kinders aan die Weskus verminder word.
-
-
Honderde sake geskrap
Ondoeltreffende polisiewerk het blykbaar die afgelope ses maande daartoe gelei dat 283 sake in die Wes-Kaap van die hofrol geskrap is, volgens die Wes-Kaapse departement van polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid se eenheid wat die howe dophou.
-
Sakeman trap ver vir diere
Fanie van Zyl, die eienaar van Saldanha Crane Hire, durf tans 1 600 km op sy fiets aan ten bate van Saldanha Animal Care (Sac).
-
-
-
Man geskiet toe hy brood gaan aflewer
’n Man wat vir ’n broodafleweraar werk, is in sy regterarm geskiet tydens ’n rooftog by ’n winkeltjie in George Kerridge in Vredenburg. Hy en ’n kollega het hier brood afgelewer.








