Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Misdaad gedy in Weskus-streek
Daniel Johannes Shawe (51) het op Donderdag 14 September in die Vredenburg-landdroshof op aanklag van diefstal verskyn. Hy het na bewering in 2014 geld by ’n familielid op Saldanha gesteel. Shawe het glo die klaer se bankkaart gevat en R4…
-
Derde wynveiling stu koffers van Huis Wittekruin
Huis Wittekruin in Vredenburg het Vrydag (15 September) sy derde wynveiling gehou. Die doel van die veiling was om geld in te samel sodat die tehuis ’n nuwe bussie en bakkie kan aanskaf.
-
Suksesvolle fietsrit vir Sac afgelê
Ná dae op die pad het Fanie van Zyl sy 1 600 km-fietsrit voltooi.
-
-
Gewetenlose geldskieters verlam
’n Nuwe verslag van die Universiteit Stellenbosch (US) se regskliniek toon dat gewetenlose geldskieters nog steeds voortgaan om arm Suid-Afrikaners uit te buit met aftrekkings van tot 75% van hul maandelikse lone en salarisse, wat hulle met bitter mi
-
-
-
Vier sterf in bakkie-ongeluk
Twee van die sestien insittendes, almal mans tussen 19 en 49 jaar oud, wat in die bakkie-ongeluk op Vrydag 8 September op die Vredenburg-Velddrif-pad (R399) beseer is, veg om hul lewe in die Groote Schuur-hospitaal.
-
Weskus-inwoners skitter in groen en goud vir die Bokke
The Rugby World Cup officially kicked off the past weekend with the Bokke who beat the Scots 18-3 in their opening pool encounter.






