Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
’n Braai bring samehorigheid
“Erfenis” kan gebruik word om ons verskille in kultuur, voorsate, gebruike en gelowe uit te lig en te vier. Meestal help die klem op ons verskille egter om ons te verdeel – ek en jy; ons en hulle. Dis ’n…
-
-
Klas van 1996 hou reünie
Die 1996-klas van Panorama Primêre Skool het Saterdag 23 September reünie gehou.
-
-
-
Drie beseer in ongeluk by berugte R45-kruising
’n Motorbestuurder en nog twee mense is beseer toe hulle Sondag (24 September) laatmiddag die kruising tussen die Weskuspad (R27) en die R45 oorgesteek en voor ’n aankomende vragmotor beland het.
-
Stormskade strek wyd
Hoewel die stormweer die afgelope naweek heelwat skade aangerig het, het die Weskus redelik lig daarvan afgekom met enkele padsluitings en beskadigde infrastruktuur wat plek-plek aangemeld is.
-
Minister kom luister na klagtes oor vragmotors
Die Wes-Kaapse minister van mobiliteit wil ook die Kaapse Kamer van Koophandel betrek by die logistiek om die vragmobiliteitskrisis van die Wes-Kaap, wat deels aanleiding gee tot meer swaarvoertuigverkeer deur klein Weskus-dorpies soos Velddrif en Dw
-
Gebedswandel het gemeenskap verander, sê inwoner
Sy het die stem van die Here gehoor en geluister. ’n Hopland-inwoner vertel die Here het die visie van ’n gebedswandel in haar gemeenskap op die hart gelê.
-
Vyf mans in hof oor vuurwapens
Die polisie in die Weskus-polisiedistrik is besig om behoorlik op onwettige vuurwapens toe te sak.









