Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Nigeriërs met dwelms vas
Twee Nigeriese burgers, wat eergister (Dinsdag 26 September) probeer het om kokaïne ter waarde van R578 000 na Saldanha te smokkel, is deur lede van die Weskus- plattelandse blitspatrollie en die Vredenburg-misdaadvoorkomingseenheid uitoorlê.
-
Nóg kinderwapens afgevat
Nóg Weskus-leerders word deur tugstappe in die gesig gestaar nadat die polisie onverwags ’n skool vir artikels, waarvan die besit teen die skool se gedragskode is, kom deursoek het.
-
Besoek Laaiplek-feesmark
Die eerste Lief Laaiplek-feesmark is Donderdag 21 September amptelik ingewy. Die mark, met ’n verskeidenheid handgemaakte produkte en lekkernye, duur tot Saterdag 30 September.
-
Sekuriteit-baas in hof
Die Saldanha-sakevrou, wat die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) na bewering bedrieg het om ’n reuse-sekuriteitstender los te slaan, het vandeesweek die eerste keer in die Bellville-handelshof verskyn.
-
Twee van St. Helenabaai wen groot met hul heuning
Die St. Helenabaaiers Pieter Loubser en Dawid Rooifontein is onlangs by die Wes-Kaapse Byebedryfsvereniging se Nampo-heuningkompetisie in Bredasdorp vereer.
-
Ma se passie word ondernemings
Die Hopefield-inwoner Fredalaine Harmse het ’n geleentheid in die mark gesien en dit aangegryp.
-
-
Seun verdrink in plaasdam, man se lyk in Berg gevind
’n Eenjarige seuntjie van Klawer en ’n onbekende man het die afgelope naweek in die Weskus-polisiedistrik verdrink.
-
-
Samekoms oor veiligheid
Die Ministerie van polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid het saam met die Weskus-distriksmunisipaliteit en plaaslike Weskus-munisipaliteite ’n samekoms oor distriksveiligheid in Vredendal gekoördineer.








