Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Betaalnaweek lei tot talle moorde
Verskeie moorde is die afgelope naweek, wat die naweek net ná betaaldag was, in die Weskus gepleeg:. Op Donderdagaand 31 Augustus om 23:40 het die eienaar van ’n huis in Duifstraat in Louwville die Vredenburg-polisie in kennis gestel dat iemand…
-
Plaaswerker vermoor
’n Verdagte is in hegtenis geneem weens die moord die afgelope naweek op ’n plaaswerker (57) van Piket Bo-Berg. Dié vrou se lyk is Dinsdag laatmiddag langs ’n voetpaadjie tussen twee plase gekry. Volgens kapt. Tania Helfrich, ’n polisiewoordvoerder,
-
-
Spoeg en ‘ma se goete’ op rugbyveld ‘skreiende skande’
Dit is ’n skreiende skande en Boland sal nou moet bewys dat hy geen gunsteling het nie, het rugbyondersteuners op sosiale media gal gebraak.
-
-
Sy passie vir kos kóók
Velddrif se eie Matthew Dreyden het die kans van ’n leeftyd gekry – ’n geleentheid soos geen ander nie.
-
-
-
Leerders droom groot vir hul dorp
Graad 7- en 8-leerders van verskeie skole in die Bergrivier-munisipaliteit het hul droom vir hul dorp op sketse gesit.
-
Twee in ontploffing beseer
’n Man en ’n vrou van Witteklip, Vredenburg, het ernstige brandwonde opgedoen toe die materiaal wat hulle in ’n konka aan die brand gesteek het, in hul gesigte ontplof het.







