Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Badisa needs your help in finding teen’s mother
Badisa West Coast is looking for Nolizwi Mkhizwana who used to live in Noordhoek, Velddrif, but has allegedly since moved to the George Kerridge/Tsitsiratsitsi area in Vredenburg.
-
Vier dood nadat bakkie buite Vredenburg rol
Vier mense is dood en sewe is in ’n kritieke toestand in die Vredenburg-staatshospitaal nadat die bakkie waarin hulle vanoggend (Vrydag 8 September) net voor 07:00 op die Vredenburg-Velddrif-pad (R399) onderweg was, gerol het.
-
The countdown to the West Coast Airshow 2023 has begun
The countdown to the West Coast Airshow 2023 has begun
-
Hopefield hou lekker Fynbosfees
Hopefield was Saterdag in rep en roer danksy die gewilde Fynbosskou wat daar aangebied is.
-
Velddrif is sy plek in top-12 kwyt ondanks sy harde terugvegpoging teen Langebaan
Velddrif is sy plek in top-12 kwyt ondanks sy harde terugvegpoging teen Langebaan
-
Operasie Restore ’n sukses
Om die “plaag” van onwettige vuurwapens die hoof te probeer bied, het die Saldanha-polisie, die Weskus-honde-eenheid, die militêre polisie en wetstoepassingsbeamptes saamgespan en ’n plaaslike man vasgetrek.
-
-
AfriForum open nuwe wandelroete
AfriForum se Weskus-tak het verlede naweek sy wandelroete op die Longacres-landgoed in Langebaan, waar plante en veldblomme uniek aan die Weskus volop groei, vir die publiek geopen.
-
Saak oor kreefsterte teruggetrek teen restaurant-bestuurder
’n Restaurantbestuurder van Paternoster, wat nie in Januarie fakture vir kreefsterte op sy perseel kon toon nie en daarna in hegtenis geneem is, se saak is vandeesweek van die rol geskrap omdat hy terminaal siek is.
-
Verkeershoof, kollega voor
Die verkeersdiensbestuurder van die Cederberg-munisipaliteit en nog ’n munisipale amptenaar het Dinsdag (29 Augustus) weer in die streekhof in Vredenburg op aanklagte van bedrog en korrupsie verskyn.








