Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Kinders steel harte en kollig by Mnr. en Mej. Teen Fynbos
Klein Deon Carstens het die kollig verlede week by die Mnr. en Mej. Fynbos-kompetisie vir kinders 2-13 jaar behoorlik vol selfvertroue gesteel.
-
-
Wapens, dwelms, wangedrag probleem by Weston Hoër
Bende-affiliasies, geweld, verbale dreigemente en dwelmmisbruik het geen plek in ons skole nie en skole moet dissiplinêre stappe instel indien leerders hul gedragskodes oortree.
-
Come to the West Coast Airshow for dynamic experience
The countdown to the West Coast Airshow 2023 is on, promising an electrifying blend of aviation mastery, entertainment extravagance, and a dynamic array of exhibitors that will captivate visitors.
-
Polisievrou groet ná drie dekades
Ná drie dekades in die polisiediens groet AO Yolanda Kotze van die Saldanha-polisie.
-
Slagoffer se kêrel erken glo hy het haar doodgesteek ná onderonsie
Slagoffer se kêrel erken glo hy het haar doodgesteek ná onderonsie
-
Kêrel aangekla van moord
In ’n emosionele sosialemedia-inskrywing beskryf ’n vriendin van nog ’n slagoffer van vrouemoord haar verlies as “ ’n moeras van emosies, ’n tsunami van trane”.
-
‘Kry net die trokke uit ons dorp’
Los maar die nuwe peperduur brug oor die Bergrivier – “kry net die trokke uit ons dorp”.
-
St. Helenabaai speel harte uit ongeag puntestand; krap kaarte deurmekaar
St. Helenabaai speel harte uit ongeag puntestand; krap kaarte deurmekaar









