Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Air Force Base Langebaanweg pilot in the running for Mister South Africa
Air Force Base Langebaanweg pilot in the running for Mister South Africa
-
Somaliër vas oor khat, vuurwapen
’n Onwettige vuurwapen, ammunisie en amper ’n kilogram van die opkikker-plant khat, oftewel “boesmantee” of “kletsboom”, is in ’n Somaliër se voertuig gekry.
-
Seuns terug ná ‘verdwyning’
Twee vermiste seuns van Lambertsbaai is weer veilig by die huis. Dit nadat hulle vir byna twee weke van die dorp af verdwyn het.
-
Swaar straf vir drie ná moord
Drie jaar gelede het ’n Somaliër ’n groepie mans gehuur om ’n Pakistanse winkeleienaar op Doringbaai, tussen Lambertsbaai en Lutzville, te vermoor en sy huiswinkel af te brand.
-
Langebaan se Karo een van die beste seilplankryers in die wêreld
Langebaan se Karo een van die beste seilplankryers in die wêreld
-
-
-
-
Weston skors verskeie seuns
Twee leerders van die Hoërskool Weston is in hegtenis geneem en verskeie geskors ná drie dae van amok by dié skool in Louwville, Vredenburg.
-
Afname in Afrika-pikkewyne rede vir beperkings rondom sekere eilande
Afname in Afrika-pikkewyne rede vir beperkings rondom sekere eilande