Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Op pad met Danie
Oom Danie Marnewick het destyds gehelp om die Weskus-oumotor-klub te stig. Deesdae is hy met dieselfde konsep by Classic Cars Langebaan betrokke.
-
‘Koeberg-sentrale nou nóg belangriker vir Wes-Kaap’
Koeberg-kragsentrale en sy belangrikheid was die fokus van die digitalemediakonferensie oor elektrisiteit verlede Donderdag.
-
-
Staproete vir blommekyk
AfriForum se Weskus-tak het verlede jaar ’n inisiatief in samewerking met lede van die Longacres-huiseienaarsvereniging begin om borde by veldblomme op die landgoed op te rig met die naam en agtergrond van dié veldblomme. Die borde is oral langs ’n…
-
Twee van munisipaliteit in hof ná bedrog en korrupsie
Die verkeersdiensbestuurder van die Cederberg-munisipaliteit en nog ’n munisipale amptenaar moet later vandeesmaand weer in die streekhof in Vredenburg op aanklagte van bedrog en korrupsie verskyn.
-
Smith se stories inspireer
Andre Smith, ’n gereelde rubriekskrywer vir Weslander, het sopas sy tweede boek vrygestel. Dié bundel, Die Knokkerboomblom sal weer bot, verskyn slegs twee jaar nadat hy sy debuutbundel, My Sandveldbos, in 2021 die lig laat sien het. Sy debuutbundel
-
West Coast learners cream of the crop at science expo
Enthusiastic young scientists seized the opportunity to exhibit their remarkable scientific and innovative research projects at this year’s regional final of the Eskom Expo for Young Scientists in the West Coast.
-
Eenhede slaan ’n slag teen misdaad in die Swartland
Die Swartland- landelike veiligheidseenheid tesame met hul K9-eenheid lewer voortdurende suksesse in die bekamping van misdaad.
-
Lugskou in Saldanha beloof mega-pret vir toeskouers
Maak gereed om ’n onvergeetlike naweekavontuur aan te pak wanneer die Weskus Lugskou en Musiekkonsert op 30 September by die Saldanha-vliegveld plaasvind. Hierdie buitengewone geleentheid gaan ’n opwindende mengsel van hartklop-akrobatiese lugvertoni
-
Twee seuns steeds soek na twee weke
Twee weke later en daar is steeds geen teken van twee tienerseuns van Lambertsbaai wat vermis geraak het nie.







