Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Weston skors verskeie seuns
Twee leerders van die Hoërskool Weston is in hegtenis geneem en verskeie geskors ná drie dae van amok by dié skool in Louwville, Vredenburg.
-
Afname in Afrika-pikkewyne rede vir beperkings rondom sekere eilande
Afname in Afrika-pikkewyne rede vir beperkings rondom sekere eilande
-
Help meisies só skool bywoon
Badisa Weskus en Huis Wittekruin beoog om higiëne-pakkies vir 270 minderbevoorregte meisies van die Weskus saam te stel sodat hulle met selfvertroue gedurende hul maandelikse menstruasietyd skool kan bywoon.
-
Uitreik in St. Helenabaai
Vrywilligers van die liefdadigheidsorganisasie Amongst Us kom maak vandeesmaand ’n Weskus-draai en nooi plaaslikes om hand by te sit.
-
Ontbinde lyk laat raaisel
Die vuil en verkreukelde broek, hemp en skoene wat by die oorskot van ’n mens in bosse tussen Dwarskersbos en Elandsbaai gekry is, dra die stille getuienis: “Ek was ook hier.”.
-
Why trees have thorns revealed
In a public talk at the West Coast Fossil Park on 22 July 2023, Prof William Bond engaged the audience on the question of why trees have thorns. Spoiler alert, the answers became ever thornier the further the investigation.
-
Inbreker lief vir platskerms
Nie sommer die gewone grootte televisieskerms nie, nee, St. Helenabaai se eie kruipende sluip-inbreker hou van die grotes – platskermtelevisiestelle wat duisende rande werd is. Hy breek ook sommer in met die inwoners of vakansiegangers nog ín die hui
-
Weskus bring wind in Karo se seile
Die Weskus spog met van die beste wind en trek jaarliks seilplankryers en dus is dit geen verrassing dat een van die wêreld se beste vroueseilplankryers ’n Langebaner is nie.
-
Drie beseer in botsing naby Yskor
Verkeer op die besig R45-pad net buite Vredenburg is vanmiddag (Woensdag) tydelik ontwrig ná ’n ongeluk.






