Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kaasmaker maak inwoners touwys oor dié kuns
AfriForum se Weskus-tak het Saterdag 4 November ’n demonstrasie in samewerking met Christo Venter by Curro Langebaan aangebied oor hoe om kaas te maak.
-
Vlaag van misdaad tref Saldanha, Vredenburg
’n Familie-twis in Citrusdal oor R50 het Maandag 13 November tot die dood van Makazima Mphidi (27) in die Citrusdal-hospitaal gelei. Mphidi is Sondag 12 November met ’n besering aan sy hand en meswonde in die bors en rug in…
-
Inwoners aangemoedig om die naweek te registreer om te stem
Honderde inwoners het hierdie naweek, Saterdag 18 en Sondag 19 November, die geleentheid om vir die 2024- nasionale verkiesing te registreer.
-
Seun (15) erken hy het robbe doodgeslaan
In dieselfde asem wat die departement van bosbou, visserye en die omgewing (DFFE) sy bekommernis oor toenemende voorvalle van teistering van Kaapse pelsrobbe langs die Suid-Afrikaanse kus vandeesweek uitgespreek het, is ’n 15-jarige seun op Elandsbaa
-
Seun (14) van Laaiplek vermis na hy in see gaan swem het
Daar word sedert gister (Woensdag 15 November) onverpoosd gesoek na ’n 14-jarige seun van Laaiplek, nadat hy en ’n maat in die see by die Pelikaan-vakansieoord in Laaiplek gaan swem het.
-
32 attend STHB ‘State of Bay’
The St Helena Bay Water Quality Trust (SHBWQT) was established on 13 July 2000 and is a non-governmental organisation that accepts shared responsibility for maintaining the health, diversity, sustainability and productivity of the coastal environment
-
-
Misdaad gedy in Weskus-dorpe
Verskeie mans het die afgelope naweek in afsonderlike voorvalle in die vroeë oggendure veelvuldige beserings in messteek- en skietvoorvalle opgedoen en een is selfs dood:.
-
Huisroof in Dwarskersbos skok
’n Onrusbarende oplewing van huisrooftogte in die Weskus terwyl die inwoners nog slaap, is die afgelope paar weke bespeur, met die jongste voorvalle verlede week in Dwarskersbos en Langebaan.
-
Kyk na dienste voor jy koop
Om ’n nuwe eiendom te koop, is ’n blye dag, maar oppas of jy “erf” dalk kopsere van die vorige eienaars.







