Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Waak teen velkanker in sonnige SA
Velkanker is die mees algemene soort kanker en kan mense van alle ouderdomme en rasse raak.
-
Tannie Joana laat groot leemte in Steenberg’s Cove
Joana Dorothea Snyders (54) was ’n baie geliefde mens – nie net by Steenberg’s Cove Primêr nie, maar in die hele Cove-gemeenskap.
-
Honde wat uitkom byt ’n man dood, beseer nog een
Vier aggressiewe Lutzvillese honde moes die naweek van kant gemaak word nadat die huis waar hulle woon se hekke oopgestaan en hulle ’n man in die straat doodgebyt en nog een beseer het.
-
Seun (15) hét robbe geslaan
In dieselfde asem wat die departement van bosbou, visserye en die omgewing (DFFE) verlede week sy kommer oor toenemende voorvalle van teistering van Kaapse pelsrobbe langs die Suid-Afrikaanse kus uitgespreek het, is ’n 15-jarige seun op Elandsbaai be
-
Road closed after accident
Emergency are on the scene of an accident between Saldanha and Langebaan.
-
Seun se lyk naby Laaiplek-hawemond in Weskus gekry
Die liggaam van die tiener van Noordhoek wat sedert Woensdag 15 November onverpoosd gesoek is nadat ’n vriend die polisie verwittig het dat hy verdrink het, is vandag naby die Laaiplek-hawemond gekry.
-
Man vas oor antibiotika
’n Burger van Zimbabwe is Donderdag 9 November by die Klawer-weegbrug in hegtenis geneem nadat medisyne en velprodukte in die voertuig waarmee hy gery het, gekry is.
-
Wetenskaplikes bekyk mynterreine by mond by Olifantsriviermond
’n Span Suid-Afrikaanse wetenskaplikes en omgewingskundiges, wat deur die omgewingsbewaringsdrukgroep Protect the West Coast (PTWC) bymekaargebring is, het onlangs mynterreine naby die Olifantsriviermond besoek as deel van ’n oorsigprogram wat in
-
-
NSRI waarsku oor dié week se springgety
Die nuwemaan springgety is nou op sy hoogtepunt en sal vir die res van hierdie week tot in die komende naweek duur. Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) doen ’n beroep op almal om ingestel te wees op veiligheid.









