Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Grooming’: wat ouers moet weet
’n “Onskuldige” kielie hier of ’n “ek gaan jou vang”-speletjie daar kan dalk regtig onskuldig wees, maar vir pedofiele en kinderverkragters is dit deel van die grooming-proses in aanloop tot die seksuele mishandeling van ’n kind.
-
Planne vir vissers nie sinvol vir St Helenabaai-vissers
Ná jare se gesloer het kleinskaalse vissers uiteindelik hul visvangregte ontvang, maar sommige vissers meen die uitkoms laat steeds veel te wense na.
-
Using water to go off-grid
The ever-increasing prices and unreliability of Eskom have pushed South Africans to make alternative plans to provide themselves with much-needed electricity.
-
Drie Matzikama-verkeersbeamptes in hof oor bedrog, korrupsie
Drie amptenare van die Matzikama-munisipaliteit staan tereg op aanklagte van bedrog en korrupsie wat spruit uit beweerde bedrieglike transaksies.
-
Wynproduksie wêreldwyd op laagste vlak sedert 1961
Internasionale wynproduksie is op die laagste vlak sedert 1961 te midde van wingerde wat onder uiterste weersomstandighede deurloop, het die internasionale organisasie vir wingerd en wyn (OIV) Dinsdag gesê.
-
Tygerberg gets TrueBeam Linac
In a heart-warming win for cancer patients, Tygerberg Hospital recently unveiled its new Varian TrueBeam linear accelerator (Linac) machine. The hospital’s Division of Radiation Oncology has been using this machine since May to deliver safe and effec
-
Groot ontwikkelingsplanne vir die Weskus
Groot ontwikkelings en planne is volgens die Saldanhabaai- en Bergrivier- munisipale rade in werking vir die Weskus.
-
Vredenburg-hospitaal onder skoot oor ‘nalatigheid’
As haar kleinseun vroeër die korrekte mediese behandeling gekry het, sou dinge nie geëindig het soos dit het nie, vertel Bettie van der Merwe Bonnet.
-
Laaiplek-verdrinking: Ma het ‘geweet’ waar om te soek
Die ma van ’n 14-jarige seun, wat verlede week in die see by Laaiplek verdrink het, het net geweet dat sy lyk in die kolkende watermassa naby die hawemond is – nie noord van die ou Pelikaan-vakansieoord, waar Aiden Mouton…
-
Reading convention first of many
Retired school principals, educators and businesspeople joined forces to form Edu-Bizz resulting in the organisation recently holding its first reading convention.









