Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vrouwees met swier gevier in Weskus
’n Sensasionele viering van die vroulike vorm, en vryheid, sonder om álles weg te gee.
-
Kleiner toegelate vangste kwel vissers
Kleinskaalse vissers is weer eens mismoedig gelaat nadat die seisoen se algehele toegelate vangs (TTV) aangekondig is.
-
Bewusmaking van kanker by Biker Pub ’n groot sukses
Vrygewiges onder veral motorfietsryers het toegesien dat die jaarlikse Cancervive-kankerbewusmakingsdag vir mans op die Weskus vanjaar sowat R15 000 vir dié organisasie sonder winsoogmerk insamel.
-
Vissers kry regte ná sloer
Minister Barbara Creecy het Woensdag terugvoer gegee oor die proses om uiteindelik visvangregte aan kleinskaalse vissers uit te reik.
-
Vrou gee haar oor ná kêrel se mesdood
Hoewel die rede nog nie duidelik is nie waarom ’n 42-jarige vrou blykbaar haar 37-jarige kêrel met ’n mes doodgesteek het, het die vrou haar Sondagoggend aan die Klawer-polisie oorgegee.
-
Aurora-moordsaak weer uitgestel
Die hofsaak van ’n Lesotho-burger wat teregstaan op die moord op Pierre (59) en Belinda de Kock (56) van Aurora, is weer uitgestel.
-
Piketbergweg oop ná ongeluk in Moorreesburg
Opruiming van ’n ongelukstoneel in Moorreesburg, waar ’n lokomotief en vragmotor gebots het, is Maandag 13 November voltooi.
-
Talle honde gesteriliseer
Velddrif Animal Care het Donderdag 26 Oktober ’n sterilisasie-geleentheid vir honde in Noordhoek gehou.
-
‘Verskerp veiligheid teen toenemende misdaad’ in die Weskus
Jaareinde kruip met die aanloop tot die feesdae al nader, en hoewel die meeste mense al hul Kersete beplan en, indien moontlik, ook Kersgeskenke en tyd saam met familie, neem misdaad ongelukkig ook hierdie tyd van die jaar toe.
-
Hondsdolheid: gratis inenting in dié Weskus-dorpe
Inentings is ’n integrale manier om troeteldiere, gesinne en gemeenskappe veilig te hou teen die oordrag van dodelike soönotiese siektes soos hondsdolheid.









