Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Seaside party in Swartland
Good food, good wine and good people. That was the spirit at the Swartland Seaside Party held at the Sea Shell in Saldanha on Saturday 4 November.
-
-
Nog ’n vrou se lyk gevind
Die moordenaar van ’n skraal korthaarvrou, vermoedelik in haar veertigs, het haar met soveel geweld met ’n stomp voorwerp in haar gesig geslaan dat gemeenskapslede wat op die halfnaakte lyk in die veld oorkant die Laaiplek Hotel se ingang afgekom…
-
Kreefseisoen byna hier
Nog minder kreef is hierdie seisoen vir vissers van alle sektore beskore, het die departement van bosbou, visserye en omgewing Maandag laat hoor.
-
Blood donation: Do’s and don’ts
Blood donation is a selfless act that has the potential to save lives and contribute to the well-being of countless individuals.
-
‘Diereliefhebber’ skuldig in hof
Sy het haarself ’n diereliefhebber en teler genoem, maar ’n hof het Angie O’Donnell verlede week aan dieremishandeling skuldig bevind.
-
Moordenaar kry 76 jaar
Om ’n mes te gryp en weerlose slagoffers dood te steek of te probeer doodsteek, het ’n gewetenlose moordenaar vandeesweek altesaam 76 jaar tronkstraf op die hals gehaal.
-
-
En nou vir ’n bietjie suikerwater . . .
Weskussers het Saterdagaand op hete kole gesit om te kyk of die geliefde Bokke geskiedenis sal maak om die enigste span te word wat die Rugby-wêreldbeker ’n vierde keer omhoog hou, en helaas was dit so!.








