Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Energy provider gets the nod
As locals wait for details on Karpowership SA’s plans to moor in Saldanha Bay, the energy provider received environmental authorisation for its Richards Bay Environmental Impact Assessment (EIA) application.
-
Suster gee broer haar nier
Patrick Brown se lewe is langer as ’n jaar gelede vir altyd verander toe hy drie jaar gegee is om te leef, maar nou help sy suster om sy lewe ten goede te verander.
-
Police warn stokvels to EFT
Stokvels, an invitation-only club of 12 or more people serving as a rotating credit union or saving scheme, are very popular on the West Coast, but there have been cases where participants have been robbed.
-
Host a Cupcakes for Hope party, baking a tray of cupcakes at R10 each, give kids a second lease
Every two minutes a child somewhere in the world is diagnosed with cancer, but less than half the World’s children have access to effective care.
-
Hy swoeg 16 uur lank vir kaartjie
Baie Weskussers het die Bokke se eindstryd teen Nieu-Seeland op die televisie gekyk, ander op hul fone, en sommige het na die draadloos geluister – en dan was daar Stephan Bouwer.
-
Verkoper ontwapen twee sigaret-rowers
’n Ethiopiese burger het Saterdagmiddag 28 Oktober omstreeks 13:15 tydens ’n struweling met ’n sigaret-rower in St. Marksstraat daarin geslaag om die rower se vuurwapen af te vat en eenkant toe te gooi.
-
Laaiplek-polisie soek na antwoorde ná gru-vonds naby hawe
Die liggaam van ’n vrou, geklee in net ’n swart denimbroek, versteek tussen rommel in ’n oop veld. ’n Stuk draad om haar nek verstrengel.
-
Rowers oorrompel Dwarskersbos-vrou en druk lap in haar mond
Huisrowers het ’n vrou van Dwarskersbos Woensdag omstreeks 01:00 in haar huis oorrompel, vasgebind, ’n kussingsloop deels in haar mond gedruk en nog ’n kussingsloop oor haar kop getrek.
-
Host a Cupcakes for Hope party, baking a tray of cupcakes at R10 each, give kids a second lease
Every two minutes a child somewhere in the world is diagnosed with cancer, but less than half the World’s children have access to effective care.
-
Man gee homself én wapen oor
Die staat het Maandag 16 Oktober in die Vredenburg-landdroshof besluit om die aanklag van die besit van ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie teen die 25-jarige Cameron Kleinhans van Louwville te laat vaar. Sy is Saterdag 14 Oktober by ’n huis in






