Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Love Quilt Project gives 194 quilts to care organisations
The Love Quilt Project (TLQP) along with members of the Inner Wheel Club in Saldanha delivered 194 quilts to various organisations in the West Coast. This took place on Tuesday […]
-
Plumbers do beach clean-up
As part of World Plumbing Day on Tuesday 11 March, plumbers on the West Coast decided to embark on a beach clean-up in Saldanha. Other entities also joined in on […]
-
Onmin oor ‘kwaai’ onnie
Ouers van leerders by Longacres Privaatskool het hul ongelukkigheid uitgespreek oor die soort behandeling wat hul kinders van ‘n onderwyser by die skool ontvang. Ouers sê hulle het al verskeie […]
-
Bejaarde aangeval
“Wat wil jy hê?” Dit is die voorbarige woorde waarmee ‘n gewapende aanvaller ‘n bejaarde man in sy huis begroet het voordat hy hom met ‘n panga aangeval het. Frikkie […]
-
Vliegongeluk eis ervare vlieënier
Tydens die Weskus-lugskou op 22 Maart is die ervare vlieënier James O’Connell dood nadat sy Impala Merk 1-vegvliegtuig neergestort het. Sy indrukwekkende toertjies het skielik in afgryse verander toe die vliegtuig nie meer in beheer was nie. O’Connell was ‘n…
-
Sonkrag vir Darling
Klaus Göbel het ‘n mylpaal bereik met die bekendstelling van ‘n 1,2 MW sonkragaanleg vir die Darling Green-landgoed, in vennootskap met Sustainable Power Solutions. Hierdie inisiatief bevorder volhoubare energie, beskerm die omgewing en ondersteun die plaaslike ekonomie. Die projek sluit…
-
Zoom Fibre price shock
Residents on the West Coast express frustration over Zoom Fibre’s new tariffs, citing affordability concerns. Despite their discontent, managing director Mohamed Asmal emphasizes the changes are vital for network sustainability. He assures residents of ongoing commitment and future innovative offerings,…
-
Michael trots op sy groot vangs
Michael Viljoen, a seasoned angler from Langebaan, caught an impressive 211 kg shark during a competition in Struisbaai, marking the second-largest catch since 2012. Aiming for a larger shark, Viljoen expresses gratitude for the rare opportunity, celebrating the vitality of…
-
Joshlin-saak met nog twee weke verleng
In ‘n frustrerende week van kruisondervraging van die staatsgetuie Renz Lombaard, het daar nie veel nuwe inligting oor Joshlin Smith se verdwyning na vore gekom nie. Regsverteenwoordigers ter verdediging van […]










