Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
ID-diefstal al meer; wenke om jouself te beskerm
Digitale identiteitsdokumente, veronderstel om sekuriteit teen identiteitsdiefstal te bied, het eintlik ‘n toename in bedrog veroorsaak, veral in Suid-Afrika, waar dit met 400% gestyg het. Kwesbaarhede in databerging en beveiliging, sowel as misbruik van persoonlike inligting, ondermyn die stelsels. Maatreëls…
-
Moordverdagte verskyn weer in die hof
Charlton Witbooi, 28, is charged with the murder of 18-year-old Ryan Samuels, who was fatally stabbed during a rugby match. The case is postponed to April 8.
-
Polisie soek slagoffer van middestadrooftog
Die Parkweg-polisie in Bloemfontein is op soek na die slagoffers van ‘n rooftog wat in die middestad plaasgevind het.
-
Broer (18) by veld dood
Die mat is Saterdagmiddag onder ‘n aandiens-polisiekonstabel van Langebaan uitgeruk toe hy op ‘n misdaadstoneel by Langebaan se nuwe rugbyveld gereageer het, min wetend dat sy jonger broer die slagoffer […]
-
-
-
-
Vlooi en kie. is terug in die Operahuis!
Vlooi returns, now performing bigger and better at the Opera.
-
Oues wag ure vir Sassa-kaarte
In die Weskus meen ‘n paar inwoners dit was ‘n stryd om die nuwe goue Sassa-kaarte te verkry. Begunstigdes van die toelaag sê daar is vele wat nog steeds nie […]
-
‘Genoeg gewag’ vir eie hoërskool
Ouers van St. Helenabaai is nou moeg gewag vir die bou van ‘n hoërskool vir die dorp. ‘n Vreedsame optog is Saterdag 15 Maart gehou in ‘n poging om hul stemme […]






