Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
SBM gets 20 more Peace Officers
A total of 59 Peace Officers (PO) across three municipalities graduated in the Western Cape. Saldanha Bay Municipality (SBM) is one of the three. SBMs 20 POs received their certificates […]
-
Man ná 15 jaar skuldig aan moord
‘n Man wat vyftien jaar gelede sy jong vrou voor haar verskrikte minderjarige kinders doodgeskiet en hul ouma in die kop gewond het, is op Maandag 17 Maart in die […]
-
Bejaarde fnuik identiteitsdiewe
Gelukkig het ‘n 64-jarige vrou van Vredenburg betyds snuf in die neus gekry toe ‘n identiteitsdief haar bel met ‘n vet liegstorie oor ‘n pakkie aan iemand in Moembaai, Indië, […]
-
Inmenging belemmer soektog na Joshlin
Volgens die ondersoekbeampte in die Joshlin Smith-hofsaak is die polisie se ondersoek na die verdwyning van die sesjarige uit die Middelpos- informele nedersetting in Februarie 2024 ernstig belemmer en in die wiele gery deur die optrede van ‘n politieke party…
-
Inmenging belemmer soektog na Joshlin
Volgens die ondersoekbeampte in die Joshlin Smith-hofsaak is die polisie se ondersoek na die verdwyning van die sesjarige uit die Middelpos- informele nedersetting in Februarie 2024 ernstig belemmer en in die wiele gery deur die optrede van ‘n politieke party…
-
Joshlin se twee laaste dae tuis skok
‘n Skokkende verhaal het die eerste twaalf dae van getuienis in die hooggeregshof in die Veeldoelige Sentrum (Multipurpose Center) in White City, Saldanha, begin ontvou. Al die getuies wat tot […]
-
Bejaarde fnuik identiteitsdiewe wat bel oor “pakkie” in Bloemfontein
‘n 64-jarige vrou van Vredenburg het gelukkig betyds snuf in die neus gekry toe ‘n identiteitsdief haar bel met ‘n vet liegstorie oor ‘n pakkie aan iemand in Moembaai, Indië, […]
-
High Court victory for the Critically Endangered African Penguin
BirdLife South Africa and SANCCOB achieved a historic victory as the Pretoria High Court mandated no-take fishing zones near six African Penguin breeding colonies to help halt the species’ decline towards extinction.
-
Plaaslike rofstoeier maak golwe oorsee
Tristan Beale (25), ‘n swaargewig-rofstoeier van die Baai is besig om groot golwe in Engeland, Wallis en Skotland te maak.
-
Afrikaans 100: Kom vier saam fees
Op 8 Mei vanjaar vier Afrikaans sy eeufees as amptelike taal en jy is genooi. Daar is alles van musiekkonserte tot kuiers om lang tafels om hierdie mylpaal in Afrikaans te vier.









