Saldanha Enviro Hull werkers saam met die White City-buurtwag, jongmense van Saldanha en die IRI-rugbyakademie was by ‘n onlangse skoonmaakprojek in Saldanha betrokke. Die spanne het omtrent 100 sakke vol vullis opgetel. Die dag was gesien as ‘n groot sukses. Borge vir die dag was Spar Saldanha en HTL Saldanha. Die groep beoog om later vanjaar nog ‘n projek aan te pak. Ander borge is ook welkom om aan boord te kom.

Skoonmaakprojek in Saldanha slaag

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article