Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
‘Langpad’ lok reeds beleggers
Herboude pad ‘n ekonomiese inspuiting vir St Helenabaai.
Danie Hefers|
-
Kelly verskaf nou glo vals leidrade
Kelly Smith se appèlsaak is vir Dinsdag en Woensdag 12 en 13 Augustus in die Kaapse hooggeregshof op die hofrol.
Alida Buckle|
-
Laubscher seëvier in eleksie vir Wyk 6-raadslid
Die nuwe wykraadslid vir Wyk 6 (Noordhoek, Dwarskersbos en Aurora) in die Bergrivier-munisipaliteit is eergister (Dinsdag 29 Julie) ingehuldig.
Noluvu Ludidi|
-
Drie vroue in 4 dae aangeval
Tussen Saterdag 26 en Dinsdag 29 Julie is drie vroue in Vredenburg aangeval.
Noluvu Ludidi|
-
Inwoners vra hulp vir pad in Hopefield
‘n Inwoner van Hopefield is keelvol vir die slegte toestand van paaie in die dorp.
Noluvu Ludidi|
-
Koperkabeldiefstal styg erg
Diewe steel koperkabels omdat dit ‘n hoë herverkoopwaarde het.
-
Diefstal van inheemse blomme en knolle is reuse-probleem
Biodiversiteitsmisdaad is ‘n groeiende en dikwels oor die hoof gesiene bedreiging wat Suid-Afrika se unieke ekosisteme direk benadeel.
-
Kommer oor pad van Jacobsbaai na Middelpos
‘n Inwoner van die Weskus het sy kommer uitgespreek oor die los gruis tussen die TR8501- en OP538-paaie, op die pad tussen Jacobsbaai en Middelpos.
Noluvu Ludidi|
-
‘Misdaad in bedwang, maar afpersing, bendes pla nog’
Die Vredenburgse Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) het verlede Dinsdag (23 Julie) vergader.
Noluvu Ludidi|
-
R300 miljoen Paternoster-bedrogsaak: Nóg aanklagte bygevoeg
Die nege sakemanne en ‘n sakevrou van Paternoster, Velddrif, Wellington en Kaapstad, wat in Mei vanjaar in hegtenis geneem is, het die afgelope Dinsdag (29 Julie) weer in die Vredenburg-streekhof verskyn.
Alida Buckle|









