Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Smullekker pampoenkoekies
Sielskos! Hierdie resep vir heerlike pampoenkoekies vat ‘n mens sommer terug na ouma se kombuis toe. Boonop is dit redelik maklik en vinnig. Bestanddele Pampoenkoekie-beslag: Metode 1. Meng al die […]
-
Staatmaker tree ná 3 dekades af
Ná 35 jaar van onbaatsugtige diens en toewyding by die Langebaan Primêre Skool het Cornelia Erasmus uit die onderwys getree. Volgens Melbourne Davids, skoolhoof van Langebaan Primêr, was Erasmus nie […]
-
Portervillers presteer
Drie netbalspelers van die Hoërskool Porterville het vanaf Donderdag to Saterdag, 17-19 Julie, Weskus-netbalspanne by die Wes-Kaap Interdistrikstoernooi in Riversdal verteenwoordig. Van links is Jacqlin Visagie (o.16) wat ‘n sesde […]
-
Jayde na op pad na België
Die Hoërskool Porterville is trots om aan te kondig dat een van hul leerders, Jayde Waanar (gr.10B), die nuutverkose leerder is om saam met Jan Thys Basson by die uitruilprogram […]










