Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Winkelrower gevonnis
Alida Buckle In ‘n hofsaak wat bykans ‘n jaar en ‘n half geduur het, is ‘n winkelrower, wat nou 29 jaar oud is, verlede week vyftien jaar tronkstraf opgelê, waarvan […]
-
-
Misdaadbrokkies 22 Mei
Die Weskus-polisiedistrik loop die afgelope tyd onder sogenaamde “kontakmisdade” soos poging tot moord deur. Volgens kapt. Tania Helfrich, ‘n woordvoerder vir die Weskus-polisiedistrik, ervaar hulle gewis ‘n styging in dié […]
-
Cornal Hendricks: Só lyk roudiens, begrafnisreëlings
“Cornal sou wou hê dat die komende naweek se rugbywedstryde soos beplan moes voortgaan.” Só het die bestuur van die Boland-rugbyunie (BRU) Maandag op ‘n perskonferensie gesê waartydens onthul is […]
-
Bolandse rugbylegende en oud-Springbok sterf weens hartaanval
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks, […]
-
-
Matric June exams are on
The 2025 May/June National Senior Certificate Examinations kicked off on Monday 12 May with more than 37 000 candidates writing exams in the Western Cape during this session. This is […]
-
Skoonhede in Hopefield
Dit was ‘n aand van glans en skoonheid met sjarmante dames en here by die 2025 Mnr. en Mej. Hoërskool Hopefield (HSH). Die deelnemers het in hul beste klere gepronk […]








