Die Hoërskool Porterville is trots om aan te kondig dat een van sy leerders, Jayde Waanar (gr.10B), die nuutverkose leerder is om saam met Jan Thys Basson by die uitruilprogram tussen die Bergrivier-munisipaliteit en die Belgiese dorp, Heist op den Berg, betrokke te raak. Die skool glo hy sal die Hoërskool Piketberg puik verteenwoordig en ‘n baie positiewe ervaring hê. skeidsregter gedien by die Interdistrikte netbaltoernooi in Riversdale. Hy het vir die o.11 en o.18-ouderdomsgroepe geblaas.Die skool is baie trots op hom.

Jayde na op pad na België

Die Hoërskool Porterville is trots om aan te kondig dat een van hul leerders, Jayde Waanar (gr.10B), die nuutverkose leerder is om saam met Jan Thys Basson by die uitruilprogram tussen die Bergrivier-munisipaliteit en die Belgiese dorp, Heist op den Berg, betrokke te raak. Die skool glo hy sal Hoërskool Piketberg puik verteenwoordig en ‘n baie positiewe ervaring sal hê.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article