Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Crime | Misdaad
Weslander verskaf weekliks ‘n kort blik op die vorige week se misdaadgebeure in sy versprei- dingsgebied met behulp van kapt. Tania Helfrich, die distrikswoordvoerder vir die Weskus-polisie. Die 18-jarige Keanen […]
-
Só lyk nuwe Carinus-brug
Letitia Van Zyl-Schultz Velddrif se inwoners gaan gemengde gevoelens hê, maar die bou van ‘n nuwe brug oor die Bergrivier gaan gebeur. Ingenieurs het reeds in 2024 bevestig dat die […]
-
Sentrum vier Afrikaans 100
Die Mumtaz-onderrigsentrum en Mumtaz Limitless NPO het op 7 November hul jaar met ‘n viering van die Afrikaanse taal, wat vanjaar 100 jaar oud is, afgesluit. Die aand se program […]
-
Fossielpark motiveer jongmense
Die Saldanha-wetenskapsentrum, Lethemba Care Projects en die Weskus-fossielpark het onlangs kragte saamgesnoer in ‘n belangrike inisiatief wat daarop gemik is om van die mees kwesbare jongmense in die omliggende gemeenskappe […]
-
School adds class
Thursday 13 November was a significant day for Langebaan Primary School with the official launch of its Home Economics class for extramural activities. This initiative was born from a talk […]
-
Steriliseer jou troeteldier en wys só liefde en omgee
Duisende ongewenste hondjies en katjies word elke jaar in Suid-Afrika gebore –baie sonder ‘n kans op ‘n liefdevolle huis. Diere-organisasies en skuilings probeer hul bes om hierdie diere te red […]
-
Aurora leer duur waterles
Hoewel die afgeleë Aurora se kortstondige dog ontwrigtende waterkrisis opgelos is, meen sommige inwoners dit was ‘n duur les wat voorkom kon word as die Bergrivier-munisipaliteit net na vroeëre waarskuwings […]









