Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Net jy weet wanneer genoeg dan genoeg is
Ná Sondagmiddag-ete, met ‘n oorvol boepens, plons ek nes ‘n speenvark op die bed neer en wonder – wanneer is te veel te veel, of te min te min? Dis […]
-
Safety Walk to show readiness
The second Walk4Safety event hosted by the Saldanha Bay Safety Initiative (SBSI) was a huge success. Taking place on Saturday 22 November and kicking off at Weskus Mall, residents, officials […]
-
Jong Rosco (13) se lewe gevier
Dit was ‘n emosionele dag vir die familie van Rosco Erasmus, die 13- jarige seun wat op Vrydag 26 September by die Rooibaai-houtkaai verdrink het. Familielede het die afgelope Saterdag […]
-
Tiener (13) van Diazville ernstig op rugbyveld beseer
‘n Rugbywedstryd het vir die jong Leandro Jantjies op ‘n tragedie uitgeloop. Dié 13-jarige van Diazville is verlede maand (Saterdag 25 Oktober) in ‘n skolerugbywedstryd ernstig beseer. Volgens sy pa, […]
-
Enjoy Lethemba’s ‘Gatskop’ show
Lethemba Care Projects presents The Gatskop Experience with Ziza and Gabby Loo. It takes place on Saturday 29 November at Weston High School. There will be performances by DJ Zaan, […]
-
GBV kry rampstatus: 16 Dae van Aktivisme op Vredenburg begin met staptog
Die Nasionale Rampbestuursentrum het verlede week geslagsgebaseerde geweld (GBV) en vrouemoord tot nasionale rampstatus verhef. Die 16 Dae van Aktivisme is op Woensdag 26 November in die Weskus in Vredenburg […]
-
Oorskot was wel dié van Romano
Die uitslag van forensiese toetse kan ten einde laaste die raaisel rakende die verdwyning van Romano Fredericks (19) beëindig. Dit was wel sy oorskot wat op Donderdag 3 April vanjaar […]










