Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ons Winkel ‘n saak van die hart
Ons Winkel is die skenkingswinkels van Solidariteit Helpende Hand en volgens hul webtuiste is daar bykans 127 winkels landswyd, waar lede van die publiek skenkings van tweedehandse goedere, meubels, kombuisware, […]
-
Pato 10: Beskuldigdes in R300 miljoen Paternoster-bedrogsaak weer vlugtig in hof
Dit it was ʼn vlugtige verskyning in die Vredenburg-distrikshof vandag (Vrydag 21 November) vir die tien beskuldigdes van Paternoster, Velddrif, Wellington en Kaapstad, in die grootste bedrogsaak wat die Weskus […]
-
Huiskos met kinkel op tafel
Noluvu Ludidi Terug vir ‘n derde jaar – en die langtafelete “Come Dine with Matt” was weer eens ‘n groot sukses. Die geleentheid is aangebied deur Matthew Dreyden, ‘n jong […]
-
Bergrivier wen toekennings
Die Bergrivier-munisipaliteit het weer sy merk op die nasionale verhoog gemaak – hierdie keer by die gesogte nasionale goeie bestuurstoekennings, wat in Oktober by die Gallagher-landgoed in Johannesburg gehou is. […]
-
Moordsaak teen verdagte Visagie in hof laat vaar
In Weslander se berig verlede week oor die moord op Deneilsen Rossouw (24) van Louwville (“Mesdood ruk Louwville”, Donderdag 6 November) is genoem dat twee verdagtes weens die moord in […]










