Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Freeport Smart Skills recognised
On 21 August 2025, the Freeport Saldanha Access Complex was filled with pride as graduates from the CHIETA Smart Skills Centre at Freeport Saldanha were honoured. More than just a […]
-
Vermeende diewe vinnig vasgetrek
Die alarm van ‘n sakeperseel in Platinumstraat, Saldanha, het tussen Donderdagmiddag en Vrydagoggend (21 en 22 Augustus) afgegaan. Volgens kapt. Tania Helfrich, die distrikswoordvoerder vir die Weskus-polisie, het die 54-jarige […]
-
Skoolhoof se boodskap op sosiale media gee aanstoot
Noluvu Ludidi ‘n Skoolhoof van Piketberg, wat haar op sosiale media oor ‘n ander skool in die omgewing uitgespreek het, het ‘n herrie veroorsaak. Mariëtte Koen, die hoof van die […]
-
S’baai wen Grootuitdaag
David Rossouw Die twee wedstryde wat Weskus-rugbyondersteuners – veral St. Helena- baai – die afgelope Saterdag (23 Augustus) met aandag gevolg het, was tussen Young Hearts en Saldanhabaai op die Grafkelder in […]
-
Langebaan artist stands to win big
Local talent shines bright as Hannah Anderson from Langebaan, named among 40 finalists in this year’s prestigious Rust-en-Vrede Portrait Awards, is placed among South Africa’s most promising artists. The 24-year-old […]
-
Weslander se skrywers vereer
Dit was ‘n aand van glans en swier toe Suid-Afrika se gemeenskapsjoernaliste vereer is by die AVBOB Forum van Gemeenskapsjoernaliste (FCJ) se toekenningsgeleentheid. Die gesogte geleentheid het plaasgevind by die […]
-
Noodsaak of geldmors?
Danie Hefers Muggievlakte, op die noordelike grens van Vredenburg, is lankal bekend vir sy muggies – vandaar die naam. Binnekort sal dié woonbuurt egter ook vir nóg ‘n speelpark bekend […]










