Die getye-tabel waaraan lesers gewoond was.

Ná baie jare waarin Weslander se getye-tabel ‘n vaste en bekende plek op die agterblad gehad het, gaan die tabel voortaan nie meer gedra word nie. Die manier waarop mense toegang tot inligting oor hoog- en laagwater verkry, het oor tyd verander, en die meeste gebruikers maak deesdae staat op betroubare selfoon-toepassings wat opgedateerde en ligging-spesifieke gety-inligting verskaf. Een van die toepassings wat wyd gebruik en vertrou word, is Tides Near Me (sien QR-kode langsaan), wat gratis op erkende aflaaiplatforms soos die Google Play Store en ander betroubare app-platforms beskikbaar is.

Skandeer dié QR-kode met jou selfoon om by Tides Near Me uit te kom.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 February 2026
    Weslander E-Edition – 12 February 2026

Gift this article