Community

  • Jarnick se triomf oor terugslae

    Jarnick se triomf oor terugslae

    Hy dra sy matriek­baadjie met trots.

    |

  • Blomme en Bubbles vier lente op Paternoster

    Blomme en Bubbles vier lente op Paternoster

    Die fees, wat van Vrydag 4 tot Sondag 6 September plaasgevind het, het meer as 30 wynkelders, plaaslike restaurante, kunstenaars en winkels bymekaargebring vir ‘n unieke wyntoer deur die skilderagtige kusdorpie.

    |

  • Nuwe trou-offisiere in V’burg ingehuldig

    Nuwe trou-offisiere in V’burg ingehuldig

    Die groep het onlangs die huweliksbeampte-kursus suksesvol voltooi nadat hulle opleiding en eksamens deur die Departement van Binnelandse Sake in Vredenburg, Atlantis en Malmesbury ondergaan het.

    |

  • Living a dream come true

    Living a dream come true

    Aviation was woven into his childhood through his grandmother, who served in the air force. Many boyhood birthday parties were held at an air-force base, but one birthday stands out above the rest.

    |

  • Blomme wys ‘dankie’

    Blomme wys ‘dankie’

    Sestien van die ruikers is aan die kliniekpersoneel, verpleegkundiges en die skoonmaker gegee.

    |

  • Siyabonga vier 21 jaar

    Siyabonga vier 21 jaar

    Dié mylpaal is verlede Donderdag (3 September) by Soverby Lapa in Dwarskersbos gevier, waar sowat 150 gaste bymekaargekom het om die organisasie se 21 jaar diens te herdenk.

    |

  • Xavier ‘vir altyd’ onthou

    Xavier ‘vir altyd’ onthou

    Lawrence was ‘n voormalige werknemer van ArcelorMittal Saldanha Works en het later as bestuurder van die ­AMSA-Saldanha-wetenskapsentrum gedien.

    |

  • Markdag vir uile

    Markdag vir uile

    Die organisasie moet weens finansiële druk sy deure sluit, met die gemeenskap wat nou die geleentheid kry om op ‘n spesiale markdag sy steun te wys.

    |

  • Sportuitslae skuif na Weslander se webblad

    Sportuitslae skuif na Weslander se webblad

    Die skuif beteken dat sportuitslae makliker en vinniger aan ons lesers beskikbaar gestel kan word.

    |

  • Kindermodelle verras met talente by Mnr en Mej Fynbos Tiener-kompetisie

    Kindermodelle verras met talente by Mnr en Mej Fynbos Tiener-kompetisie

    Die gewilde jaarlikse kindermodelkompetisie vir kinders van 2 tot 16 jaar oud is die afgelope Donderdag (28 Augustus) as deel van die jaarlikse Hopefield-fynbosskou se openingsaand gehou.

    |

Gift this article