Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
-
Blomme en Bubbles vier lente op Paternoster
Die fees, wat van Vrydag 4 tot Sondag 6 September plaasgevind het, het meer as 30 wynkelders, plaaslike restaurante, kunstenaars en winkels bymekaargebring vir ‘n unieke wyntoer deur die skilderagtige kusdorpie.
-
Nuwe trou-offisiere in V’burg ingehuldig
Die groep het onlangs die huweliksbeampte-kursus suksesvol voltooi nadat hulle opleiding en eksamens deur die Departement van Binnelandse Sake in Vredenburg, Atlantis en Malmesbury ondergaan het.
-
Living a dream come true
Aviation was woven into his childhood through his grandmother, who served in the air force. Many boyhood birthday parties were held at an air-force base, but one birthday stands out above the rest.
-
Blomme wys ‘dankie’
Sestien van die ruikers is aan die kliniekpersoneel, verpleegkundiges en die skoonmaker gegee.
-
Siyabonga vier 21 jaar
Dié mylpaal is verlede Donderdag (3 September) by Soverby Lapa in Dwarskersbos gevier, waar sowat 150 gaste bymekaargekom het om die organisasie se 21 jaar diens te herdenk.
-
Xavier ‘vir altyd’ onthou
Lawrence was ‘n voormalige werknemer van ArcelorMittal Saldanha Works en het later as bestuurder van die AMSA-Saldanha-wetenskapsentrum gedien.
-
Markdag vir uile
Die organisasie moet weens finansiële druk sy deure sluit, met die gemeenskap wat nou die geleentheid kry om op ‘n spesiale markdag sy steun te wys.
-
Sportuitslae skuif na Weslander se webblad
Die skuif beteken dat sportuitslae makliker en vinniger aan ons lesers beskikbaar gestel kan word.
-
Kindermodelle verras met talente by Mnr en Mej Fynbos Tiener-kompetisie
Die gewilde jaarlikse kindermodelkompetisie vir kinders van 2 tot 16 jaar oud is die afgelope Donderdag (28 Augustus) as deel van die jaarlikse Hopefield-fynbosskou se openingsaand gehou.










