Community

  • Midwesters weer byeen, deel kosbare herinneringe

    Midwesters weer byeen, deel kosbare herinneringe

    Die geskiedkundige byeenkoms is op die strand naby die gebied waar hul geliefde woonplek eens was, gehou.

    |

  • Meisies se inisiasie help vestig kulturele gebruike

    Meisies se inisiasie help vestig kulturele gebruike

    Volgens Enolium Joseph plaas die Oedasoa Cochoqua Khoi-gemeenskap besondere klem op die ontwikkeling van vroue, aangesien die Khoi-nasie ‘n matriargale gemeenskap is waarin die inisiasie van jong vroue ‘n belangrike plek inneem.

    |

  • ‘Lighuis’ op plank begin

    ‘Lighuis’ op plank begin

    Marthie en haar gesin, wat destyds van Gauteng na Mosselbaai verhuis het, het in 2005 die eerste keer deur die Weskus getoer. Hulle het op ‘n Saterdag in Laaiplek stilgehou.

    |

  • Velddrif stap saam vir borskankerbewustheid

    Velddrif stap saam vir borskankerbewustheid

    Die geleentheid, wat in Oktober se Borskankerbewustheidsmaand plaasgevind het, het deelnemers van verskillende ouderdomme byeengebring om hul steun aan dié belangrike saak te betoon.

    |

  • Oom Koos Adams vier 100ste verjaarsdag

    Oom Koos Adams vier 100ste verjaarsdag

    VELDDRIF – “God het my in die volheid van Sy hand gedra vir 100 jaar.” Só beskryf Koos Adams sy lewensreis nadat hy die afgelope Vrydag (9 Oktober) sy 100ste verjaardag […]

    |

  • KYK | 40 Elandsbaai-gesinne kies gratis huishoudelike items

    KYK | 40 Elandsbaai-gesinne kies gratis huishoudelike items

    Veertig gesinne het Saterdag 10 Oktober gratis klere, kombuisware, boeke en ander huishoudelike benodigdhede by die 9Miles Project se Come and Buy Without Money (CAB)-geleentheid ontvang.

    |

  • Piketberg-sentrum: 37 winkels reeds oop

    Piketberg-sentrum: 37 winkels reeds oop

    Volgens Philip Jankielsohn, die ­eienaar van die sentrum, het al 40 winkels huurkontrakte onderteken.

    |

  • SASSA moves November 2026 grant payments forward for local elections

    SASSA moves November 2026 grant payments forward for local elections

    Social grant recipients will receive November 2026 payments earlier than usual to prevent disruption during the local government elections.

    |

  • Piketberg-inwoners ‘praat saam’

    Piketberg-inwoners ‘praat saam’

    Denver Adams en Jerome Smit, die twee dryfvere agter die Facebook-blad, Praat Saam Piketberg, het in hul jonger dae reeds ‘n passie gehad om by die gemeenskap betrokke te wees. Jare later het hul paaie weer gekruis toe Jerome na…

    |

  • Business owner wakes up after month-long induced coma and brain surgery

    Business owner wakes up after month-long induced coma and brain surgery

    The accident occurred on the R45 near the Elandsfontein Mine, when a heavy object from a truck struck through the windscreen of the vehicle Stephan was travelling in.

    |

Gift this article