Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
KYK | 40 Elandsbaai-gesinne kies gratis huishoudelike items
Veertig gesinne het Saterdag 10 Oktober gratis klere, kombuisware, boeke en ander huishoudelike benodigdhede by die 9Miles Project se Come and Buy Without Money (CAB)-geleentheid ontvang.
-
Piketberg-sentrum: 37 winkels reeds oop
Volgens Philip Jankielsohn, die eienaar van die sentrum, het al 40 winkels huurkontrakte onderteken.
-
Piketberg-inwoners ‘praat saam’
Denver Adams en Jerome Smit, die twee dryfvere agter die Facebook-blad, Praat Saam Piketberg, het in hul jonger dae reeds ‘n passie gehad om by die gemeenskap betrokke te wees. Jare later het hul paaie weer gekruis toe Jerome na…
-
Business owner wakes up after month-long induced coma and brain surgery
The accident occurred on the R45 near the Elandsfontein Mine, when a heavy object from a truck struck through the windscreen of the vehicle Stephan was travelling in.
-
REDAKSIONELE KOMMENTAAR | Politici span KI kwistig in
ChatGPT werk oortyd om plakkate te skep met kandidate se foto’s en beloftes, en woordryke skryfsels tref sosiale media soos digterlike pyle.
-
Geen borgtog vir moord verdagte, sê familie
Die verdagtes het eergister (Dinsdag 29 September) in die Vredenburg-landdroshof verskyn.
-
Kom neem deel aan forum oor misdaad in Vredenburg – Donderdagaand 8 September om 18:00
Die doel is eenvoudig: Die gemeenskap en die polisie moet saamwerk.
-
RUBRIEK | Begin elke liewe dag met ‘n koppie skoon koffie
Ons lewe is soos ‘n storieboek. Ons is die skrywer en hoofkarakter.










