Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
9 gesinkte bote al uit B’rivier gehaal
Die Bergrivier is gewild vir uitstekende hengel en wateraktiwiteite terwyl die omliggende vleilande ‘n paradys vir voëlkykers is. Maar waar die oog nie kan sien nie, lê verlate en gesinkte bote diep onder die wateroppervlak.
-
Diewe steel nou spaarwiele
Hul modus operandi is om die deur na die bagasieruim oop te dwing en om dan die spaarwiel te steel.
-
Gemeenskappe se geloof verras
Met 504 Bybels wat deur Walter Veith, aanbieder van die Clash of Minds-reeks, geskenk is, het die span op 25 Januarie vanuit Vredenburg vertrek en op 15 Februarie ná ‘n suksesvolle reis na die Weskus teruggekeer.
-
Boland Dames open liga met sege
Die tuisspan het van die afskop af oorheers en hul krag getoon toe hulle die wedststryd met 36-5 wen en het gewys dat hulle gereed vir die nuwe seisoen is.










