Dagboek-inskrywings is gratis. Inskrywings moet voor 17:00 op ‘n Maandag ontvang word. Stuur e-pos na weslander@novusmedia.co.za of WhatsApp 082 576 0453 met jou inskrywing.

Vrydag 26 Junie

Alkoholiste Anoniem Saldanha vergader om 18:30 tot 19:30 by die Hoedjiesbaai Hotel in Hoofstraat. Bel Monique by 071 402 8771 vir nog inligting.

Sondag 28 Junie

Die Christelike Afhanklikeheids Bediening ‘n dwelmdagdiens by die VGK Kerk in Louwville in Abdolstraat. Dit begin om 10:00. Die CAB Vredenburg tak nooi die gemeenskap uit na die diens.

Maandag 29 Junie

Alkoholiste Anoniem Vredenburg vergader van 18:30 tot 19:30 by die Methodiste Kerk se saal in Hospitaalstraat. Bel Monique by 071 402 8771 vir nog inligting. dinsdag 16 Junie Dinsdag 30 Junie

Alkoholiste Anoniem Langebaan vergader vind om 18:30 tot 19:30 by die Windtown Hotel in Breestraat. Bel Monique by 071 402 8771 vir nog inligting.

Saterdag 4 Julie

Die Gereformeerde Kerk Vredenburg/Saldanha bied hul jaarlikse Kos en Wingerdfees aan in die Velddrif Stadsaal om 09:00. Besoekers aan die fees kan hulle weereens verlustig in die talle uitstallings van uitsoek gehalte kos- en wynprodukte van verskeie bekende handelsname in die streek.

Sunday 5 July

Join the Azure Gymnastics Club for an uplifting Gospel Concert in Langebaan. The evening will feature gospel music by the well-known group Dumisani, led by pastor Kevin Booysen, together with talented local artists. Experience a night of praise, worship and inspiration. The concert starts at 16:00, and tickets at R60. Book at quicket.co.za

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 25 June 2026
    Weslander E-Edition – 25 June 2026

Gift this article