Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Weslander se kraakvars nuus gratis
Ná 54 jaar wat die koerant getrou by betaalpunte en op straat te koop was, pas ons aan by die tye en word die gedrukte weergawe van vandag af gratis versprei.
-
-
Maak seker jy is geregistreer vir tussenverkiesing
Die vakatures het ontstaan ná die bedankings vroeër vanjaar van die voormalige burgemeester André Truter en onderburgemeester Charmaine Laubscher uit die Saldanhabaai-munisipaliteit.
-
Vrywilligers bekamp geweld
Die opleiding van 33 vrywilligers het gehandel oor hoe om persone wat deur geslagsgeweld geraak is, te ondersteun.
-
-
Mandaat bevraagteken
Chris Venter, ‘n inwoner van Vredenburg, het op die WhatsApp-boodskap oor die hond gereageer en sê ‘n debat het tussen die dierebeskermingsvereniging (DBV) en wetstoepassing ontstaan oor wie die verantwoordelikheid dra wanneer dit by die hond kom.









