Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Noluvu Ludidi
-
HOPEFIELD – ‘n Familie is in rou ná die tragiese dood van twee jong tieners, twee kleinneefs, nadat ‘n sandhoop waar hulle gespeel het, inmekaargesakhet en hulle versmoor het. Volgens […]
-
Amptenare is positief dat die brande in die Piket-bo-berg vandag tenvolle geblus sal wees. Volgens Noel Williams, hoof van die Bergrivier munisipaliteit se rampbestuur is dit nog seker hoe die […]
-
Die departement van bosbou visserye en die omgewing (DFFE) het ‘n besluit geneem om die aantal kleinskaalse vissersvaartuie wat toegelaat word om see toe te gaan, van meer as 547 […]
-
Net voordat die somerson sy tasse pak om ander wêrelddele te besoek, is André Huysamen gereed om die laaste maand van die seisoen voluit te omhels met die vrystelling van […]
-
Saldanhabaai Munisipaliteit neem met kommer kennis van die bevestigde gevalle van Bek-en-Klouseer (BKS) in die Drakenstein en Mosselbaai Munisipaliteite, sowel as aangemelde gevalle binne die Stad Kaapstad. Ethne Lawrence, woordvoerder […]
-
Die Wes-Kaapse Minister van Mobiliteit, Isaac Sileku, het onlangs ‘n strategiese toesigbesoek aan die Hawe van Saldanha afgelê en die hawe se sentrale rol in die bevordering van vragmobiliteit, industriële […]
-
Die Saldanhabaai Munisipaliteit se verkeersdienste het gereageer op ‘n besige einde-van-die-maand naweek.Daar was ‘n reeks enkelvoertuigongelukke wat aangemeld is tussen 21:00 op Sondag 1 Februarie en om 01:30 op Maandag […]
-
Die Demokratiese Alliansie (DA) het pas aangekondig dat André Truter, die Uitvoerende Burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM), uittree. Dié skok-aankondiging is deur Tertuis Simmers, die DA se Wes-Kaapse leier, in […]
-
In Diazville en Paternoster het die brande op Woensdag 28 Januarie plaasgevind en op Vredenburg twee dae tevore.










