Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Agriculture
-
Plaaseienaars wen waterstryd teen munisipaliteit, maar Lambertsbaai se krane bly oop
Hooggeregshof stel waterlisensie tersyde, maar Lambertsbaai se watertoevoer gaan voort terwyl die munisipaliteit die aansoekproses van voor af moet begin.
-
Min reën, invoere kwes graanboere
Volgens Tredouw is hy nie net bekommerd oor die natuur nie, maar ook oor die vele ander uitdagings wat plaaslike graanboere ervaar.
-
Kommer oor verwagte brandstofpryse
Suid-Afrikaners staal hulle vir ’n moontlike brandstofskok in April. Indien verwagte prysstygings ’n werklikheid word, sal dit na verwagting die skerpste styging in brandstofpryse in die land se geskiedenis wees. […]
-
Help boere kop bo stof hou
Die eens uitgestrekte vlaktes rondom Merweville in die Beaufort-Wes-distrik lê stil. Waar vee vroeër wyd oor die veld beweeg het, is daar nou kaal kolle grond en stof wat in die wind opwaai.
-
Plaaswerk in VSA makliker gemaak
Die familieboerenetwerk Saai het ‘n vereniging van stapel gestuur vir agentskappe wat Suid-Afrikaners help om werk op plase in die VSA te kry.
-
Bejaarde boer (77) dood ná hy en sy vrou op plaas oorval en hy erg aangerand is
‘n Bejaarde boer van die Baltimore-omgewing in Limpopo is dood nadat hy en sy vrou op hul plaas aangeval is.






