Parents who applied during the on-time admissions period, between 11 March and 15 April 2025 will be able to view the outcome of their applications for a place for their…
Murphy Roberts Dis ‘n span waarmee jy “army” toe kan gaan. Hamlets het Saterdag op sy tuisveld die besoekers van Macassar 13-10 geklop nadat die spanne rustyd 10 elk gelykop…
Murphy Roberts Met die begin van die tweede ronde in die Boland-Grootuitdaagreeks en die Vroueliga wat die afgelope naweek afgeskop het, het Mamre se groentruie telkens oorwinnings aangeteken. Die vrouespan…
Murphy Roberts “Ek wou nog altyd ander mense se lewe makliker maak – veral senior burgers,” vertel Charlotte Maree, ‘n voormalige wetstoepasser en die eienaar van Cleen Vibes. Volgens Maree…
Die Tabernacle of Love-kerk het in vennootskap met Radio Atlantis 107.9 FM altesaam 289 komberse vir mense in nood ingesamel. Volgens Nicky Pretorius, die stasiebestuurder van Radio Atlantis, is die…
Suid-Afrika herdenk Vryheidsdag op 27 April – ‘n herinnering aan die land se oorgang na demokrasie in 1994. Hierdie dag simboliseer nie net politieke regte nie, maar ook die moontlikheid…
Is julle nog almal orraait daar innie Weskus? Ek hoor die winter het sy kop lelik uitgestiek daar by julle. Kan julle nou sien wat niggie Winter doen as julle…
Die ATKV-tak in Atlantis se skryfwerksessie 2026 het verlede Saterdag (18 April) die “My Taal, My Komvandaan”-taalprojek, wat in Februarie vanjaar met deelname van primêre en sekondêre skoolleerders begin het, met…
Young Hearts het verlede naweek (Saterdag 18 April) op die grafkelder St. Helenabaai se Albatrosse met die kous oor die kop terug Agterbaai toe gestuur. Die wedstryd, wat in nat, winderige…