Lede van die misdaadvoorkomingspan van die Atlantis-polisie het Sondagmiddag 5 April omstreeks 22:00 patrollies in Bunting Crescent, Atlantis, uitgevoer toe hulle ‘n verdagte met ‘n vuurwapen opgemerk het. Volgens die polisie…
Murphy Roberts Mamre het Saterdag op sy tuisveld ‘n oorwinning op ‘n goue skinkbord aan die besoekers van Wittewater oorhandig. Die Groentruie van Kenny Stadler, wat teen rustyd 10-15 agter…
David Rossouw Jack Johnson se droom om die beste span in Mamre te kry, is uiteindelik bewaarheid toe Hamlets RFC sy buurspan van die dorp Mamre RC in die eerste…
Murphy Roberts The Atlantis Youth Safety Expo took place on Tuesday 31 March at Wesfleur Library, bringing young people, community members and safety service providers together to address key issues…
ATLANTIS – “Dit gaan ’n lang pad na herstel wees, maar ek bly positief,” het die 25-jarige Shaneka Johnson vanuit haar hospitaalbed in die Tygerberg-hospitaal se brandeenheid vertel. Haar lewe…
ATLANTIS – Teen die verwagtinge om in ‘n bendegeteisterde gemeenskap groot te word en hul pa op ‘n jong ouderdom te verloor, het die tweelingbroers Divano en Diego Blankenberg onlangs…
Murphy Roberts Dean Goliath from Pella was inaugurated as a sitting councillor in the City Of Cape Town as a proportional representative of the National Coloured Congress (NCC). The former…
Murphy Roberts Atlantis Sekondêr het Saterdag 28 Maart ‘n 5-km-pretloop gehou ter nagedagtenis aan die 14-jarige Dayna-Lee Coetzee, ‘n graad 8-leerder aan die skool. Coetzee was ‘n slagoffer van taxigeweld toe…
“Hy is nou met sy pa herenig…” Die 18-jarige Donay Daniels is verlede Sondag (15 Maart) in die vroeë oggendure dood nadat hy vermoedelik verskeie kere met ‘n mes gesteek is.…