Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Ouerpaar van Melkbos wat van verkragting, mensehandel beskuldig word vra borg
’n Egpaar van Melkbosstrand wat aanklagtes van verkragting, mensehandel, aanranding en die besit van dwelms in die gesig staar se borgtogaansoek gaan môre (Woensdag 13 November) in die Atlantis-landdroshof voort.
-
-
Egpaar in hof oor beweerde verkragting, mensehandel, aanranding
’n Paartjie van Melkbosstrand het verlede week in die Atlantis-landdroshof op klagte van verkragting, mensehandel, aanranding en besit van dwelms verskyn nadat hulle deur ’n spesiale eenheid van die polisie aangekeer is.
-
Miss Tiny Teen needs your help
Tarrah Adams, a Grade 4 learner at Wesfleur Primary school won Miss Tiny Teen South Africa 2024 and Miss Tiny Universe South Africa 2024 in Brakpan Johannesburg at the Medley House on 5th October 2024.
-
Vrae oor polisie se skote in Beacon Hill
Vriende en familie van Allen Hendricks (38) probeer nog sin maak van sy onlangse dood nadat hy in sy beste vriend se huis deur vermeende lede van die teen-bende-eenheid in Beacon Hill doodgeskiet is.
-
Goeie vordering in Asez se sone 1
Die Atlantis- Spesiale Ekonomiese Sone (Asez) toon steeds merkwaardige vordering in die ontwikkeling in sone 1, met siviele konstruksie wat doeltreffend vorder en talle mylpale wat bereik is. Hierdie opdatering verskaf ’n omvattende oorsig van die hu
-
‘WeskusNuus’ vier 40ste bestaansjaar met trots
WeskusNuus, wat die plaaslike gemeenskap al sedert 1984 dien, vier vanjaar sy 40ste bestaansjaar met trots.
-
Bendegeweld vermoed
Hy het groot drome gehad en sou volgende jaar in Amerika aan ’n sokkerkompetisie gaan deelneem. Atlantis het nie net nog ’n slagoffer van bendegeweld verloor nie, maar ook ’n jongman met ’n blink toekoms op die sokkerveld.
-
Inbrake by kleuterskool hou nie op
Hulle kan eenvoudig nie meer byhou met onderhoudskostes van die kleuterskool waar nou twee tot drie keer per week ingebreek word nie.








