Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Skote klap; bloed vloei soos reën
Nadat inwoners die afgelope paar weke moes koes vir die koue winter en yskoue reën is Atlantis se strate onlangs met bloed bevlek en moes inwoners meer vir koeëls koes.
-
Swift arrest of ‘rapist’ is lauded
The commitment and dedication of three police officers have caught the eye of Ian Cameron, chairperson of the Portfolio Committee on Police.
-
Bejaarde vroue met vroeë Kersete bederf
Women on the Move for Christ het Saterdag 27 Julie ’n Kersfees in Julie- ete vir sowat 100 bejaarde inwoners van Atlantis en Mamre by die Uitbreiding 12-gemeenskapsaal gehou.
-
15-jarige speler op pad na Dubai
Davanté Marthinus, ’n 15-jarige seun van Mamre moes in 2022 ’n groot besluit maak of hy sy hoërskoolloopbaan by die hoërskole Durbanville of Bellville gaan voortsit nadat beide skole hom ’n sportbeurs aangebied het.
-
-
Rowers teiken al meer Atlantis-sakeondernemings
Gewapende rooftogte neem toe, waarsku die Atlantis-polisie.
-
Evasgeslag vier en bederf mekaar
Vrouedag is verlede week met verskeie gesellighede gevier. Die Atlantis-polisie se evasgeslag het mekaar in die Robinvale-sportsaal bederf.
-
City powers ahead smarter meters
The City of Cape Town announced that its compulsory, free-of-charge, electricity meter-replacement programme roll-out is hitting the highest gear, bringing countless benefits to customers. Many of the City-owned credit and prepaid meters in homes acr
-
-
Betogers stroop trokke
Inwoners van die Covid-informele nedersetting, wat ongelukkig is met dienslewering, het Dinsdag 30 Julie behoorlik amok gemaak en miljoene se skade veroorsaak toe twee vragmotors uitgebrand en verskeie ander beskadig is.









