Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Drie Namibiërs vas met sakke vol dagga
Drie mans is die afgelope Woensdag (2 Oktober) met byna 100 kg hoëgehalte dagga by ’n vulstasie op die N7 aangekeer.
-
Seun twee keer geteiken
Die ma van ’n graad 2- leerder aan ’n plaaslike laerskool is woedend omdat haar kind reeds twee keer seksuele voorstelle moes aanluister van ouer seuns by die skool terwyl anderpad gekyk word.
-
Driftshoogte vier plaaslike landbou
Dit was nooit maklik nie. Daar was baie slapelose nagte, deure wat oral in jou gesig toegemaak word en natuurlik covid, maar ten spyte daarvan het Lindy Kraak de Vos, mede-eienaar van Driftshoogte Agricultural Hub, deurgedruk en uiteindelik vrugte af
-
Asez lê stewige grondslag vir ekonomiese vooruitgang
Die Wes-Kaapse minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, dr. Ivan Meyer, het tydens sy onlangse besoek aan die Atlantis- spesiale ekonomiese s (Asez) gesê “deur samewerking in verskillende sektore word ’n stewige fondasie vir ekonomi
-
‘Weskus Nuus’ vier 40ste bestaansjaar
Weskus Nuus, wat die plaaslike gemeenskap sedert 1984 dien, vier vanjaar sy 40ste bestaansjaar met trots.
-
-
ID, paspoort kan binne vyf jaar aanlyn gedoen word
Die minister van binnelandse sake, dr. Leon Schreiber, het onlangs ’n nuwe strategiese visie van vyf jaar vir die departement aangekondig. Die doelwit is om die departement binnelandse sake teen 2029 in ’n digitale-eerste departement om te skep.
-
Drie steeds gesoek ná rooftog
Die drie vermeende rowers wat op Maandag 30 September die Saxonwold-winkel beroof het, is steeds soek.
-
Four Namibians nabbed for house robbery
A collaborative effort by Melkbosstrand police, Sea Border Police, Melkbosstrand Neighbourhood Watch, Community Safety and Support, Rural Safety and City of Cape Town Law Enforcement led to the arrests of four Namibian nationals shortly, after they a
-
Taxis ‘kry hul huis in orde’
Atlantis-minibus-taxi-eienaars is besig om “hul huis in orde te kry”, sê die voorsitter, Jonathan Anderson, en daarom het hulle besluit om by Codeta aan te sluit.







