Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Inwoners help om brand te blus na woonstel brand
Drie kinders van die Larks Place-woonstelblok by die Dura-woonstelle het amper hul lewens verloor in ’n brand.
-
Aanranding ná beskuldigde ontsnap
’n Senior staatsaanklaer en drie polisiebeamptes van die Atlantis-polisiestasie het verlede week in die Atlantis-hof verskyn op klagte van aanranding.
-
-
Nuwe sitbanke toe stinkbanke
Groot was die skok vir inwoners van Babblers Place toe daar skielik ’n onuitstaanbare stank vanuit hul splinternuwe sitbanke kom.
-
Gemeenskapsleiers se vooruitsigte vir 2017
Weskus Nuus het met verskeie gemeenskapsleiers gepraat oor hulle voorneme vir 2017.
-
Blink toekoms wink vir plaaslike aktrise
Een van Atlantis se jong, talentvolle aktrises het in 2016 haar debuut op die TV-skerm gemaak.
-
-
-
Staatsaanklaer nou in beskuldigdebank
’n Staatsaanklaer by die Atlantis-hof bevind homself tans aan die verkeerde kant van die gereg.
-
Leerder beseer by Wesfleurpark
Moet iemand eers dood val of ernstig beseer word voordat hulle na ons hulpkrete gaan luister?.








