Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Skoolskoene en sokkies-projek
Die Milnerton-kluster se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), nooi alle gemeenskapsorganisasies, kerke en individue uit om betrokke te raak by hul skoolskoene en kouse vir liefdadigheidsprojek.
-
Pastore reël saam ’n uitreikingstentdiens
Die pastore van Atlantis beplan om al hul kerke bymekaar te kry vir ’n gesamentlike uitreikings-tentdiens tussen 26 Maart en 2 April.
-
Klop op die skouer
Baie dankie aan Mr Dean (Saxonsea Hardware), vir die donasies nadat ons huis gebrand het. Ons waardeer dit opreg! – Ashlyn Stevens en familie.
-
Plaaslike ekonomie kry R1,3 miljard hupstoot
Atlantis se ekonomie gaan eersdaags ’n hupstoot kry met ’n vervaardigingsaanleg wat in die volgende 30 maande deur ’n Tsjeggiese maatskappy hier opgerig gaan word.
-
-
Prayer crusade against social ills of Atlantis
Apostle Shannon Webb of the Supernatural Church will host a Crusade in Atlantis on 15 and 16 March.
-
Samewerking sal Atlantis ’n beter plek maak
“As almal saamwerk en ophou mekaar dophou sal Atlantis ’n beter plek vir almal word.”.
-
Stad van leë beloftes?
Atlantis-inwoners moet bakhand staan met werkloosheid wat aan die orde van die dag is, terwyl miljoene rande uit die dorp gaan.
-
Koplose lyk: man reeds twee weke vermis
Sosiale media het gegons na die ontdekking van ’n koplose lyk Donderdag 16 Februarie in die bosse.
-
Parliament infringes women’s rights
As a human rights activist for women’s rights I was shocked and disgusted by what I saw at the State of the Nation Address on 9 February.





