Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Versorg jouself as jy ’n verslaafde liefhet
Met Valentynsdag wat pas verby is, is die meeste mense se gedagtes nog in die wolke.
-
Skool vier drie dekades
Robinvale Sekondêr het in die maand van liefde ook sy 30ste verjaardag gevier.
-
Soccer club to host glitzy reunion
Aberdeen Legends are hosting a long-awaited 30-year reunion for those who represented the club, as players and administrators, over the years.
-
Grubotsing eis vier mense se lewens
Vier mense is Saterdag in die vroeë oggendure op slag dood en ’n ander in ’n kritieke toestand nadat die motor waarin hulle gery het, teen ’n boom gebots het.
-
Inwoners ontsteld oor optrede van polisie
Operasie Fiela-klopjagte is verlede week in Atlantis uitgevoer en inwoners van die Heathfield-woonstelle is verontwaardig.
-
Subraadvoorsitter self oor die kole gehaal oor watervermorsing
Die voorsitter van subraad 1, Cynthia Clayton, is self ’n stewige boete opgelê omdat sy water mors.
-
Ikamva Youth berei jongmense vir die toekoms voor
“Jy kan net faal as jy opgee en as jy opgee klop armoede en werkloosheid aan jou deur. Jy kan net wen as jy volhard!”.
-
Steeds geen kampeerplek vir plaaslike inwoners nie
“Die stelsel vir besprekings by Silwerstroomstrand-oord moet verander.”.
-
Fabriek reik uit na gemeenskap
Werknemers van Atlantis Seafood Products het in Desember besluit hulle wil die nood van plaaslike inwoners verlig.
-
Gryp geleenthede wat SEZ bied met twee hande aan
Die Atlantis Spesiale Ekonomiese Sone (SEZ) is hier en is ’n werklikheid.





