Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Mamre kry nuwe huise
Die voorgestelde behuisingsprojek vir Mamre is in volle gang en geniet tans aandag van Wilfred Schrevian, die ondervoorsitter van Mamre se dorpsgemeenskap- en eiendomsvereniging (MCPA) en voorsitter van die behuisingsportofolio, Evan Solomons-Jo
-
Jong gholfspelers beïndruk
Drie plaaslike knapies het die Westelike Provinsie junior gholfspan onlangs teen Boland in Worcester op die gholfbaan, wat deur Gary Player ontwerp is, verteenwoordig.
-
Boelies saai paniek met ‘sletlys’
Atlantis se “sletlys” het soos ’n veldbrand versprei ná dit vermoedelik deur leerders van ’n plaaslike skool opgestel en op Facebook versprei is.
-
Rekeninge: Inwoners braak gal
Inwoners van Atlantis braak behoorlik gal oor hul waterrekeninge wat die hoogte ingeskiet het ná die nuwe waterbeheermeter ingestel is.
-
Ondersteun eerder as om te straf om sodoende verslaafdes te probeer help
Luister bietjie na alledaagse kommentaar oor dwelmgebruikers.
-
‘Oupa’ 30 jaar tronkstraf vir verkragting opgelê
Kinders moet gesien en beskerm word en nie seergemaak word nie.
-
Twee dood, twee gewond in onderskeie skietvoorvalle die afgelope naweek
Twee mense is in twee onderskeie voorvalle in Atlantis doodgeskiet.
-
Polisielede, ‘skurke’ in uniform
’n Saak van aanranding word teen lede van die Atlantis-polisie ondersoek nadat hulle na bewering drie mans aangerand en met traangas gespuit het.
-
City introduces integrated care for moms and babies
The City of Cape Town (CoCT) recently increased its health-care offering to mothers and babies with the introduction of postnatal services at all their clinics.
-
Park geplunder en nou gebruik vir dwelmhandel
Die R12 miljoen Smartpark in Saxonsea word nou as ’n onheilsnes beskou wat net dwelmverslaafdes en dwelmhandelaars bevoordeel.




